Jane Leeves

Jane Leeves
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 18 April 1961 (1961-04-18)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1981–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jane Leeves (gebore 18 April 1961) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente James and the Giant Peach (1996) en Garfield: A Tail of Two Kitties (2006), en in die televisiereekse Frasier (1993) en Hot in Cleveland (2010).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search